Al die potgooie in ons databasis
- FotoPret
Alles en nog wat oor fotografie - Aangebied deur Igno van Niekerk
- Afrikaanse Potgooi Promos
n Afrikaanse feed om potgooi en ander promos deur te versprei.
- Phil Massyn
Phil Massyn se persoonlike potgooi
- Saffa Down Under
\'n Potgooi vir die Saffas in Australie.
- Die Vrye Teuels Potgooi.
'n Potgooi (of Afrikaanse Podcast) wat elke twee weke artikels en toesprake aangaande Afrikaans en/of Afrikaners publiseer en bietjie bespreek. Artikels, soos die van Hermann Giliomee, die FAK, asook die internettydskrif Die Vrye Afrikaan, word met toestemming gebruik. Soms bespreek ek filosofiese/politieke konsepte op my eie, sonder die hulp van die bogenoemde publikasies.
- Cybersakkie Potgooi
Cybersakkie Afrikaanse potgooi oor die lewe, die law, travelling, Joburg en South Africa
- Cybersakkie Travel
Reis potgooi
- Machiel en Charlene - Potgooi.nl
Ons gesels in Afrikaans vanuit Holland. Maak nie saak of jy in SA of in Nederland of waar ookal is nie, ons het iets vir j! Nuusbrokkies, sielkundige raad, onderhoude en nog vele meer!
- Die Moddereiland .....
blog, potgooi, kakpraat en (soms) skinner blog dis alles hier (of nie !! soos die geval mag wees)
- Fp's podcast
- GOGGABYT
Waar jy kan krap tot jy beter voel
- janie0404's Podcast
Give it a listen!
- Die SkaatsCast
Straight outta Parow kom die sienings van 'n klompie jongmense wat meer kontroversiëel as die mullet; met meer finesse as Jurie Els en waaay meer nederig as Kanye West. Jip, jy het reggeraai: dit is die Die Avonture van Skaats de Wet. Vyf jongmense van die NeoGen jeugbediening in Parow, Kaapstad kyk na die stuff wat saakmaak vir die Suid Afrikaanse jeuge vandag. Van Jackie Selebi tot Patricia Lewis kyk ons na die lewe in Suid Afrika uit die oë van nuwe generasie Christene. Welkom by die avonture van Skaats de Wet. Check ons groep uit op Facebook. Okay potgooi?
- NG Moeder Gemeente.
Luister na God se Woord.
- Sandsteenpraatjies
- Project Updates
In this section we will keep you updated of whats up in the wonderful world of afrokaans. Check back regulary for updates or subscribe to the newsfeed.
- RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb
- Kommentaar (RSG potgooi)
- Monitor (RSG potgooi)
- RSG Dokumentêr (RSG potgooi)
- Naweekaktueel (RSG potgooi)
- Pixel (RSG potgooi)
- Spektrum (RSG potgooi)
- Finansiële Fokus (RSG potgooi)
- Dossier (RSG potgooi)
- Verhoudings met grense (RSG potgooi)
- Ons en die Ekonomie (RSG potgooi)
- Middagvervolgverhaal (RSG potgooi)
- Islam in Fokus (RSG potgooi)
- Oggenderediens (RSG potgooi)
- Die tale wat ons praat (RSG potgooi)
- Dieremaniere (RSG potgooi)
- Hoe verklaar jy dit? (RSG potgooi)
- Leefwêreld van die Gestremde (RSG potgooi)
- Rekenaarrubriek (RSG potgooi)
- Sterre en Planete (RSG potgooi)
- Wat sê die Dokter? (RSG potgooi)
- Wat sê die Prokureur? (RSG potgooi)
- Praat Saam (RSG potgooi)
- RSG Kuns (RSG potgooi)
- Leeskring (RSG potgooi)
- Ommie Tafel (RSG potgooi)
- Uitsaaines - Reguitklets
Afrikaanse internet radiostasie
